Malva poeding met Tant’ Sannie

Malva Poeding met Tant' Sannie

The traditional South African favourite with a little bit extra love with Tant' Sannie se Melktert

Bestanddele

POEDING

  • 250ml suiker
  • 15ml botter
  • 1 eier
  • 12,5ml appelkooskonfyt
  • 15ml asyn
  • 5ml koeksoda
  • 250ml melk
  • 250ml koekmeelblom
  • Knippie sout
  • Kaneel na smaak

SOUS

  • Tant Sannie se Melktert Likeur
[Sassy_Social_Share]

metode

  • Voorverhit oond tot 180°C. Smeer
  • oondvaste bak met ‘n volume van liter.
  • Room die suiker en botter. Voeg die eier,
  • appelkooskonfyt en asyn by en klits goed.
  • Los die koeksoda in die melk op en roer
  • goed by die eiermengsel.
  • Voeg die koekmeelblom, sout en kaneel
  • by en meng goed.
  • Skep mengsel in oondvaste bak.
  • Bak vir 30 min tot donkerbruin.
  • Wanneer poeding klaar gebak het en nog
  • baie warm is, steek met vurk die
  • poeding goed deur sodat daar genoeg lug
  • is vir die sous om lekker in te trek.
  • Gooi so tussen 250 – 500ml van die sous
  • oor die poeding.
  • Gooi dit stadig oor sodat dit goed oral
  • kan intrek en die poeding lekker nat is.
  • Bedien met vanielje roomys

As Tant Sannie would say, “Life just got Lip Lek Lekker ” with the first-ever release of Tant Sannie se recipe / resepte book.

View more recipes

Leave a Comment