Kaaskoek Melktert
Die traditsionele kaaskoek met Tant Sannie se Melktert by gevoeg
bestanddele
Kors
- 1/ 1½ pakke Boudoir vinger beskuitjies
- Kies tussen die volgende:
- Die tertvulsel self kry 250ml Tant Sannie se
- Melktert, dus hou party van die lekker sterk
- weer gawe – 75ml tant sannie se melktert ge
- meng met 75ml melk.
- Die ligter weergawe is om net 150 ml melk
- in die kors te gebruik.
TERT VULSEL
- 20ml gelatine geweek in 100ml kookwater.
- Verwarm 250ml Tant Sannie se Meltert
- tot amper
- kookpunt (moet dit nie kook nie)
- Klits by gelatine vulsel (indien klonte vorm,
- verhit weer en klits tot opgelos en glad)
- Laat koel af tot lou warm
- 2 x 250ml room (yskoud, dit is die geheim
- om dit styf te klits)
- 2 x 250g smooth maaskaas (yskoud)
- 250ml suiker
- 1 blikkie kondensmelk

metode
Kors
- Pak vingerbeskuitjies in 2 rye in die lengte
- van bak (32×22 cm)
- Bedruip beskuitjies stadig met melk/
- mengsel. Maak seker dat al die
- beskuitjies van bo bedruip word om te
- verseker dat almal klam is.
- Moenie bekommerd wees as daar melk
- onder in die bak is nie, die beskuitjies sal
- dit absorbeer.
- Sit in yskas.
TERT VULSEL
- Klits room styf tot dit frummel soos
- botter (dit verseker dat u die sagte
- smelt-in-die-mond effek kry)
- Klits maaskaas by. Klits suiker stadig by.
- Klits kondensmelk by.
- Neem 2 skeppe van room mengsel & klop
- in by gelatine mengsel
- Klits nou gelatine mengsel by room
- mengsel.
- Gooi oor kors, plaas in yskas tot gestol.
AFRONDING
- Rasper 2 vingerbeskuitjies en /of bietjie
- fyn kaneel oor tert.
[Sassy_Social_Share]
As Tant Sannie would say, “Life just got Lip Lek Lekker ” with the first-ever release of Tant Sannie se recipe / resepte book.